🌟 Sit dark mode af vir die volle neon-ervaring.

40 jaar later, en die storie gaan aan. Kom vier saam met ons oud Randjies die vriendskappe, gedeelde paaie en kosbare herinneringe van ons skoolloopbaan.

Muur van Herinnering Registreer Nou
0:00 / 0:00

RSVP voor 30 Sept

Sport Dag
Vrydag 23 Oktober 2026
  • Carvers    www.carvers.co.za
  • 3nm - Jukskei & Boccia in die Tuin
  • 6nm - 80's Noot vir Noot in die Kroeg
  • Ete en drankies op eie koste
Hoof Funksie
Saterdag 24 Oktober 2026
  • Hoërskool Randburg
  • 2:00nm – 11:00nm
  • Spitbraai en Musiek ingesluit. Bring eie drank
  • ±R650 per persoon

Registreer

Bespreek jou plek op die dansvloer. Betaling gebeur by die laaste stap.

Dra 'n stukkie NEON sodat almal jou sprankel kan sien ✦
R650.00
Hoof Funksie × 1 persoon × R650
Betaalmetode 💳
Kies hoe jy wil betaal

Krap-en-Wen 🎉
Krap vir 'n kans op 50% af op ÉÉN kaartjie!
Krap die kaart oop — geldig net vir aanlyn betaling vandag.
Krap hier ✦
Een krap per registrasie · slegs geldig vir aanlyn (PayFast) betaling · 50% afslag geld net vir één kaartjie
Designed & built by Design Factory
Rudi Marloth